Froggies Nasorg

Froggies Nasorg is ‘n nie-winsgewende instansie by Devonvallei Laerskool. Dit word deur die gemeenskap, vir die gemeenskap bestuur. Froggies voorsien ‘n daaglikse maaltyd, leerondersteuning en ‘n veilige omgewing vir die kinders van die plaasgemeenskap in Devonvallei, Stellenbosch.

Froggies het ‘n behoefte aan Afrikaanse leesboekies vir hul jonger leerders. Henri Neethling van Laerskool Eikestad wil graag boekies insamel om hulle te help.

Lees Meer oor Froggies

Skenk boeke

Henri Neethling (gr.5, Laerskool Eikestad) versamel leesboeke vir die Gr. R en Gr. 1 leerders by Froggies Nasorg.

Whatsapp Henri: 076 417 4766 indien jy boeke het om te skenk.

Sperdatum: Einde Julie

Kontak Henri

Watter boeke?

Froggies benodig Afrikaanse leesboekies. Verkieslik Vlak 1. Bv: